

So ek wil net iets onder almal se aandag bring en almal beter laat voel ❤️❤️ Ek het gester en vandag nie my boodskape geantwoord nie WANT ek het ook n paar goedjies wat ek moet doen Die wat nie geweet het nie ek is n vrou en n ma en dit kan nogal rof raak xx Ek schedule my posts voor uit vir dae soos die En ek het vandag iemand gekry wat vir my gese het dat ek hulle ignore maar ek post dan ?? Nee ek was nie online nie ek het my posts geschedule dat dit self post xx Ek is jammer as ek julle afskeep dis mie my bedoeling nie My jongste seuntjie verjaar dinsdag en ek het net so baie goed wat ek moet doen So eks vreeslik jammer as julle sleg dink van my en dink ek ignore maar ek doen rrg nie ❤️❤️❤️ ek wil net vra ASSEBLIEF verstaan dat ek n lewe buite ONLYFANS het en dat ek n man en twee kinders het om na omte sien ❤️❤️❤️ Hoop julle kan verstaan xx Oh ja ek post 5am 1pm en 8pm vir die wat dit nog nie so raak gesien het mie 😀😀😘😘😘